Thursday, 15 February 2007

Donderdag swerwers motief

Hang 'n klip om my nek en gooi my in die see -
sodat ek kan loskom voordat ek verdrink,
in die middel van die see dryf,
opgelaai word deur 'n visserboot
en naamloos kan rond swerf

2 comments:

Griet said...

Wat is dit met die depressie, Dirkels? Mis jou maat!

in said...

Ag ou dirkie... Jy se jy wil naamloos wees? Kom werk biki saam my viri staat!! As jou van nie naastenby soos Baloyi, Rabodiba of Hlabangwane klink nie IS jy naamloos!! Oorweeg 'n official name change! Verlang seuns!