Hang 'n klip om my nek en gooi my in die see - sodat ek kan loskom voordat ek verdrink, in die middel van die see dryf, opgelaai word deur 'n visserboot en naamloos kan rond swerf
Ag ou dirkie... Jy se jy wil naamloos wees? Kom werk biki saam my viri staat!! As jou van nie naastenby soos Baloyi, Rabodiba of Hlabangwane klink nie IS jy naamloos!! Oorweeg 'n official name change! Verlang seuns!
2 comments:
Wat is dit met die depressie, Dirkels? Mis jou maat!

Post a Comment